factograf
AF
Sign in

Egiptiese god

Chonsoe

Chonsoe

Chonsoe (ook Khonsu of Chons) was in die Egiptiese mitologie ’n god wat hoofsaaklik met die maan verbind is. Sy naam beteken "reisiger" en dit kan verband hou met die maan se baan aan die naghemel.

Chonsoe was instrumenteel in die skepping van nuwe lewe in alle lewende kreature. In Thebe het hy, sy pa, Amoen, en ma, Moet, die Thebaanse Triade (drietal) gevorm.

Verwysings

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chonsoe.

Read next

In 59 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article