factograf
AF
Sign in

Boergas

Boergas

Key facts

bevolking189 086
oppervlakte254km²
is 'ngroot stad
landBulgarye
hoogte bo seevlak30m
geleë in administratiewe eenheidBurgas
Primoretz Grand Hotel
Primoretz Grand Hotel
4 images

Boergas
Бургас • Burgas

Kaart Wapen
Vlag
 Land Bulgarye
 Koördinate 42°30′N 27°28′O / 42.500°N 27.467°O
 Stigting
 Oppervlak:  
 - Totaal 253,644 km²
 Hoogte bo seevlak 209 m
 Bevolking:  
 - Totaal (15 Maart 2011) 232 264
 - Bevolkingsdigtheid 915,7/vk km
 Tydsone UTC+2
 - Somertyd UTC+3
 Burgemeester Dimitar Nikolow
 Amptelike Webwerf burgas.bg

Boergas (Bulgaars: Бургас) is met 'n bevolking van 232 264 die vierde grootse stad in Bulgarye. Boergas dien as administratiewe setel van die gelyknamige provinsie en munisipaliteit. Met sy seehawe - die grootste in die land - en 'n verskeidenheid nywerhede is Boergas die ekonomiese, kulturele en politieke spilpunt van Bulgarye se suidooste. Sy ligging aan 'n aantreklike baai van die Swartsee, met sandstrande, mere en natuurbewaringsgebiede in sy onmiddellike omgewing, maak van Boergas een van die belangrikste vakansiebestemmings in Bulgarye.

Read next

In 92 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article