factograf
AF
Sign in

Audi TT

Audi TT
All data from the card 8
Vervaardiger
Audi
Produksie
Mk1: 1998–2006,Mk2 2006–2014,Mk3: 2014-huidig
Montering
Ingolstadt, Duitsland (bakwerk/onderstel) Győr, Hongarye (enjins en finale montering)
Ontwerper
Peter Schreyer (8N)Walter de'Silva (8J) Dany Garand (8S)
Klas
Sportmotor
Bakstyl
Tweedeurkopee,2-deur Roadster
Uitleg
Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryfof quattro vierwieldryf-op-aanvraag
Platform
Volkswagengroep A platform series
Roadster se binnekajuit
Roadster se binnekajuit

Die Audi TT is 'n klein tweedeur sportmotor wat sedert 1998 bemark word deur Audi, 'n filiaal in die Volkswagengroep. Dit was aanvanklik gemonteer deur die Audifiliaal Audi Hungaria Motor Kft. in Győr, Hongarye, met bakdele wat gepers en geverf is by Audi se aanleg in Ingolstadt. Die prentjie het verander met die derde geslag, wat onderdele gebruik wat in sy geheel in die Hongaarse fabriek geproduseer word.

Vorige geslag (1998–2014)

Audi TT 2006
Audi TT 2006
Audi TT 1.8 T koepee, Australië
Audi TT 1.8 T koepee, Australië
Vooropgekikkerde Audi TT roadster
Vooropgekikkerde Audi TT roadster
Opgekikkerde Audi TT 1.8 T koepee
Opgekikkerde Audi TT 1.8 T koepee
Vooropgekikkerde Audi TT roadster
Vooropgekikkerde Audi TT roadster
5 images

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Read next

In 38 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article