factograf
AF
Sign in

Atjeh

Atjeh

Key facts

bevolking5 066 831
oppervlakte57 956km²
landIndonesië
hoofstadBanda Atjeh
datum van stigting of ontstaan07 Desember 1956
hoogte bo seevlak3 466m
Atjeh
Atjeh
Banda Atjeh direk na die tsoenami van Desember 2004
Banda Atjeh direk na die tsoenami van Desember 2004
2 images

Atjeh (Indonesies: Aceh) is 'n provinsie van Indonesië, geleë in die verre-noorde van die eiland Sumatra. Dit omgevat die gebied wat van die 16de tot die 19de eeu 'n onderdeel gevorm het van die Sultanaat Atjeh.

Atjeh het verskillende amptelike name gehad, soos: Daerah Istimewa Aceh (1959-2001) en Nanggroë Aceh Darussalam (2001-2009).

Read next

In 105 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article