Die heuningbye is 'n familie van insekte wat tot die orde Hymenoptera (vliesvlerkiges) hoort. Die spesies is klein tot middelgroot, 2-12 mm. Die bekende heuningby is verteenwoordigend van die familie. Daar is 10 spesies bekend.
Galery








8 images
Bronnelys
- Insektopedie, Erik Holm, Struik Nature, Bl. 199, 2017, ISBN 978 1 77584 224 8
