Anqing (Chinees: 安庆) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 5 311 000 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze-rivier geleë. Anqing grens in die ooste aan Tongling, in die suidooste aan Chitsjou, in die suide aan Jiujiang, in die weste aan Huanggang, in die noorde aan Lu'an en in die noordooste aan Chaohu.
Anqing

Key facts
bevolking4 165 284
oppervlakte13 538km²
is 'ngroot stad
landVolksrepubliek China
geleë in administratiewe eenheidAnhui
All data from the card 10
- Land
- Volksrepubliek China
- Provinsie
- Anhui
- • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee
- Zhu Duwen (朱读稳)
- • Burgemeester
- Xiao Chaoying (肖超英)
- • Totaal
- 15 398 km2 (5 945 vk. myl)
- • Totaal
- 5 311 000
- • Digtheid
- 340/km2 (890/vk. myl)
- Tydsone
- UTC+08:00 (SST)
- Skakelkodes
- 556
- Webwerf
- anqing.gov.cn
Read next
In 54 languages
afالعربيةбългарскибуряадcatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄CebuanočeštinaCymraegdanskDeutschEnglishEsperantoespañoleuskaraفارسیsuomifrançaismagyarհայերենBahasa Indonesiaitaliano日本語ქართულიGĩkũyũ한국어kurdîlietuviųMalagasyNederlandsnorsk nynorsknorskKapampanganpolskiپنجابیportuguêsрусскийScotsсрпски / srpskisvenskaதமிழ்TagalogTürkçeئۇيغۇرچە / Uyghurcheукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаTiếng ViệtWinaray吴语文言閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文
Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article