factograf
AF
Sign in

Anne Rasa

Anne Rasa

Key facts

geboortedatum28 April 1940
sterfdatum15 November 2020
alma materKe Kulanui o Hawaiʻi
beroepuniversiteit onderwyser
sterfplekSuid-Afrika

Prof. Olwen Anne Elizabeth Rasa (28 April 1940 - 15 November 2020) was 'n natuurkundige en etoloog. Sy is bekend vir haar werk met die rehabilitasie van verwaarloosde graatjiemeerkatte. Sy is in Wallis gebore en in 1961 gradueer sy aan die Royal College of Science in Londen. Sy het ook later aan die Universiteit van Hawaii en die Universiteit van Londen gestudeer.

Bron

  • Meerkat-vrou Rasa 'was nog 'n Fossey en Goodall', Rapport Weekliks, 22 November 2020

Read next

In 5 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article