factograf
AF
Sign in

Engelse aktrise

Ann Way

Key facts

geboortedatum14 November 1915
sterfdatum13 Maart 1993
beroepverhoogakteur, rolprentakteur, akteur
geboorteplekSomerset
sterfplekLonden
All data from the card 4
Geboorte
14 November 1915
Sterfte
13 Maart 1993 (op 77)
Nasionaliteit
Engels
Beroep(e)
Aktrise

Ann Way (14 November 1915 – 13 Maart 1993) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Prime of Miss Jean Brodie (1969), Brazil (1985), en Clockwise (1986), en in die televisiereeks What Maisie Knew (1968).

Filmografie

Rolprente

  • 1969: The Prime of Miss Jean Brodie
  • 1985: Brazil
  • 1986: Clockwise

Televisiereekse

  • 1968: What Maisie Knew

Televisierolprente

  • 1953: The Sleeping Beauty

Eksterne skakels

Read next

In 5 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article