factograf
AF
Sign in

twaalfde koning van die koninkryk van Juda

Agas

Agas

Key facts

geboortedatum763 BC
sterfdatum727 BC
beroepmonarg

Agas was die twaalfde koning van die koninkryk van Juda en het 16 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Jotam. Volgens die Bybel het hy die Here uitgetart deur offers aan ander gode te bring. Ná sy dood is hy nie in die begraafplaas van die konings begrawe nie. Tydens sy regeringstyd is koning Hosea van die noordelike koninkryk van Israel in ballingskap weggevoer. Hy is deur sy seun Hiskia opgevolg.

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

Read next

In 49 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article