factograf
AF
Sign in

jaar

56 v.C.

56 v.C.
56 v.C. ◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►

◄ | 61 v.C. | 60 v.C. | 59 v.C. | 58 v.C. | 57 v.C. | ◄ 56 v.C. ► | 55 v.C. | 54 v.C. | 53 v.C. | 52 v.C. | 51 v.C. | ►
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Astronomiese kalender -55
Ab urbe condita 698
Chinese kalender 2641 – 2642

辛子 – 壬丑

Hebreeuse kalender 3705 – 3706
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 0 – 1

Kalenders   Gallia


Gebeure

  • Party van Caesar se gesante word in Armorica deur die Veneti gevangegeneem.
  • Caesar, Decimus Brutus en Publius Crassus val Armorica, die Loire se monding en Aquitanië aan.
  • Slag van Morbihan Baai - Die Romeine verslaan die vloot van die Veneti.
  • Caesar trek na Belgica, in die noorde, en verslaan die Morini en die Menapii.

Read next

In 90 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article