| 307 |
| ◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 302 | 303 | 304 | 305 | 306 | ◄ 307 ► | 308 | 309 | 310 | 311 | 312 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:307 |
| Gregoriaanse kalender | 307 |
| Ab urbe condita | 1060 |
| Chinese kalender | 3003 – 3004 癸寅 – 甲卯 |
| Ethiopiese kalender | 299 –300 |
| Hebreeuse kalender | 4067 – 4068 |
| Hindoekalenders | |
| - Vikram Samvat | 362 – 363 |
| - Shaka Samvat | 229 – 230 |
Kalenders
Keiser Severus
Die jaar 307 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 31 Maart – Keiser Konstantyn die Grote trou met Fausta, dogter van keiser Maximianus, nadat hy van sy eerste vrou Minervinia geskei is.
- Keiser Severus probeer om Maxentius in Rome te beleër, maar dit misluk; hy word later gedood.
- Keiser Galerius bereik Italië met sy leër, maar hy is te laat en moet terugtrek.
