factograf
AF

jaar

278 v.C.

278 v.C.
278 v.C. ◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►

◄ | 283 v.C. | 282 v.C. | 281 v.C. | 280 v.C. | 279 v.C. | ◄ 278 v.C. ► | 277 v.C. | 276 v.C. | 275 v.C. | 274 v.C. | 273 v.C. | ►
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Astronomiese kalender -277
Ab urbe condita 476
Chinese kalender 2419 – 2420

己午 – 庚未

Hebreeuse kalender 3483 – 3484
Hindoekalenders

Kalenders   Die sterwende Galliër


Gebeure

  • Pyrrhus van Epirus kry die geleentheid om die mag in Syracusa oor te neem en vertrek na Sisilië.
  • Rome maak gebruik van Pyrrhus se afwesigheid om sy bondgenote, die Samniete, Lucaniërs en Bruttiërs aan te val.
  • Die Galliërs val Anatolië binne en stig Galatia.

Read next

In 76 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article