factograf
AF
Sign in

jaar

274

274
274
◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►

◄ ◄ | ◄ | 269 | 270 | 271 | 272 | 273 | ◄ 274 ► | 275 | 276 | 277 | 278 | 279 | ► | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:274
Gregoriaanse kalender 274
Ab urbe condita 1027
Chinese kalender 2970 – 2971

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender 266 –267
Hebreeuse kalender 4034 – 4035
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 329 – 330
- Shaka Samvat 196 – 197

Kalenders   Tetricus I


Die jaar 274 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Keiser Aurelianus rig nou sy aandag op die afgestigte Galliese Ryk. Hy trek na Gallië en tref die troepe van die Galliese keiser Tetricus naby Châlons-sur-Marne.
  • Tetricus organiseer sy eie oorgawe en verlaat sy eie troepe wat taamlik ontrou was.
  • Aurelianus hou 'n triomftog in Rome waarin Tetricus en sy seun (ook Tetricus) saam met Zenobia meegevoer word. Hulle word egter nie gewurg nie, maar kry vergiffenis.
  • Tetricus word corrector in Lucania en sal nog lank lewe.
  • 25 Desember- Keiser Aurelianus verhef die verering van Sol Invictus tot staatsgodsdiens. Hierdie dag en 'n tempel word aan hierdie songod gewy.

Sterftes

Read next

In 121 languages

afаԥсшәаAlemannischአማርኛaragonésالعربيةالدارجةasturianuazərbaycancaتۆرکجهBoarischбеларуская (тарашкевіца)беларускаябългарскиবাংলাবিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরীbrezhonegbosanskicatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄CebuanoکوردیqırımtatarcačeštinaчӑвашлаCymraegdanskDeutschΕλληνικάemiliàn e rumagnòlEnglishEsperantoespañoleestieuskaraفارسیsuomiføroysktfrançaisFryskGaeilge贛語GàidhliggalegoעבריתhrvatskiKreyòl ayisyenmagyarհայերենBahasa IndonesiaIdoitaliano日本語Jawaქართულიқазақша한국어LatinaLëtzebuergeschLigurelombardlietuviųBasa BanyumasanмокшеньMalagasyолык марийMinangkabauмакедонскиमराठीкырык марыBahasa MelayuمازِرونیNapulitanoNedersaksiesPlattdüütschनेपाल भाषाNederlandsnorsk nynorsknorskSesotho sa Leboaoccitanଓଡ଼ିଆиронਪੰਜਾਬੀpolskiپنجابیportuguêsRuna Simiromânăрусскийрусиньскыйसंस्कृतम्سنڌيsrpskohrvatski / српскохрватскиတႆးSimple Englishslovenčinaslovenščinashqipсрпски / srpskiSundasvenskaKiswahiliтоҷикӣไทยTürkmençeTagalogtolışiTürkçeтатарча / tatarçaукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаvènetoTiếng ViệtWinaray吴语მარგალური閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article