factograf
AF

jaar

220 v.C.

220 v.C.
220 v.C. ◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►

◄ | 225 v.C. | 224 v.C. | 223 v.C. | 222 v.C. | 221 v.C. | ◄ 220 v.C. ► | 219 v.C. | 218 v.C. | 217 v.C. | 216 v.C. | 215 v.C. | ►
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Astronomiese kalender -219
Ab urbe condita 534
Chinese kalender 2477 – 2478

丁辰 – 戊巳

Hebreeuse kalender 3541 – 3542
Hindoekalenders

Kalenders   Munt van Ariarathes III

Gebeure

Anatolië

  • Ariarathes IV (Εὐσεβής, Eusebés, die vrome) volg sy pa op as koning van Kappadosië.
  • Antiochus III beleër Sinope, wat deur Rodos, Kos en sommige ander Griekse stede gesteun word. Die beleëring misluk.

Italië

  • In Rome word die Ludii Plebeii die eerste keer op die Circus Flaminius georganiseer, wat in hierdie jaar voltooi is.

Griekeland

  • Demetrius van Pharos poog om 'n aantal klein bondgenote van Rome aan die kus van die huidige Albanië te onderwerp.

China

  • Keiser Qin Shi Huang van China stuur 'n groep mense onder leiding van Xu Fu oorsee na die Ooste om die eiland van die onsterflikes, Penglai, te vind en die elikser van onsterflikheid vir hom te gaan haal.

Read next

In 82 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article