factograf
AF

2024 Formule Een-seisoen

2024 Formule Een-seisoen
Formule 1 logo
Formule 1 logo
2024 FIA Formule Een WêreldkampioenskapseisoenVorige: 2023Volgende: 2025Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die 2024 FIA Formule Een Wêreldkampioenskap is 'n motorrenkampioenskap vir Formule Een-motors wat tans onderweg is. Dit is die 75ste uitgawe van die Formule Een Wêreldkampioenskap. Dit word deur die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA), die beheerliggaam van internasionale motorsport, as die hoogste klas kompetisie vir oopwiel-renmotors erken. Die kampioenskap word oor 'n rekord van vier-en-twintig Grands Prix beslis, wat regoor die wêreld gehou word, behalwe in Afrika. Dit het in Maart begin en sal in Desember eindig.

Renjaers en spanne ding onderskeidelik mee om die titels Wêreldrenjaerkampioen en Wêreldvervaardigerkampioen. Max Verstappen is die heersende jaerskampioen, terwyl sy span, Red Bull Racing-Honda RBPT, die heersende vervaardigerkampioen is. Op 23 November 2024, ná die wedren in Las Vegas word Max Verstappen vir die vierde jaar na mekaar as wêreldkampioen gekroon. Op 8 Desember 2024, ná die wedren in Aboe Dhabi werd McLaren wêreldkampioen by die vervaardigers.

Kalender

Lande wat 'n Grand Prix in 2024 aangebied het, word in groen getoon, voormalige lande word in donkergrys gewys.
Lande wat 'n Grand Prix in 2024 aangebied het, word in groen getoon, voormalige lande word in donkergrys gewys.

Die 2024-kalender bestaan uit 'n rekord van vier-en-twintig Grands Prix.

Rondte Grand Prix Renbaan Datum
1 Bahreinse Grand Prix Bahrein Internasionale Renbaan, Sakhir 2 Maart
2 Saoedi-Arabiese Grand Prix Djedda-straatrenbaan, Djedda 9 Maart
3 Australiese Grand Prix Melbourne Grand Prix Renbaan, Melbourne 24 Maart
4 Japannese Grand Prix Suzuka Internasionale Renbaan, Suzuka 7 April
5 Chinese Grand Prix Shanghai Internasionale Renbaan, Shanghai 21 April
6 Miami Grand Prix Miami International Autodrome, Miami Gardens, Florida 5 Mei
7 Emilia-Romagna Grand Prix Enzo en Dino Ferrari-renbaan, Imola 19 Mei
8 Monaco Grand Prix Monaco-renbaan, Monaco 26 Mei
9 Kanadese Grand Prix Gilles Villeneuve-renbaan, Montreal 9 Junie
10 Spaanse Grand Prix Barcelona-Catalunya-renbaan, Montmeló 23 Junie
11 Oostenrykse Grand Prix Red Bull Ring, Spielberg 30 Junie
12 Britse Grand Prix Silverstone-renbaan, Silverstone 7 Julie
13 Hongaarse Grand Prix Hungaroring, Mogyoród 21 Julie
14 Belgiese Grand Prix Circuit de Spa-Francorchamps, Stavelot 28 Julie
15 Nederlandse Grand Prix Zandvoort-renbaan, Zandvoort 25 Augustus
16 Italiaanse Grand Prix Autodromo Nazionale di Monza, Monza 1 September
17 Azerbeidjanse Grand Prix Bakoe-straatrenbaan, Bakoe 15 September
18 Singapoerse Grand Prix Marinabaai Straatrenbaan, Singapoer 22 September
19 Verenigde State Grand Prix Circuit of the Americas, Austin, Texas 20 Oktober
20 Meksikaanse Grand Prix Autódromo Hermanos Rodríguez, Meksikostad 27 Oktober
21 São Paulo Grand Prix Interlagos, São Paulo 3 November
22 Las Vegas Grand Prix Las Vegas Straatrenbaan, Paradise, Nevada 23 November
23 Katarse Grand Prix Losail Internasionale Renbaan, Lusail 1 Desember
24 Aboe Dhabi Grand Prix Yas Marina-renbaan, Aboe Dhabi 8 Desember
Bron:

Inskrywings

Die volgende vervaardigers en jaers is onder kontrak om aan die 2024 Wêreldkampioenskap deel te neem. Alle spanne ding mee met bande wat slegs deur Pirelli verskaf word. Elke span het ten minste twee renjaers ingeskryf, een vir elk van die twee verpligte motors.

Spanne en jaers wat gekontrakteer is om aan die 2024 Wêreldkampioenskap deel te neem
Inskrywer Vervaardiger Onderstel Kragbron Renjaers Grands Prix Renjaers vrye oefening Grands Prix
Nr. Renjaernaam Nr. Renjaernaam
BWT Alpine F1-span Alpine-Renault A524 Renault E-Tech RE24
10
Pierre Gasly Alle 61 Jack Doohan 12
31
Esteban Ocon 1–23 61 Jack Doohan 9
61
Jack Doohan 24
  Aston Martin Aramco Formula One Team Aston Martin Aramco-Mercedes AMR24 Mercedes-AMG F1 M15
E Performance
14
Fernando Alonso Alle 34 Felipe Drugovich 20
18
Lance Stroll Alle 34 Felipe Drugovich 24
Scuderia Ferrari Ferrari SF-24 Ferrari 066/12
16
Charles Leclerc Alle 38 Oliver Bearman 20
55
Carlos Sainz jr. Alle 39 Arthur Leclerc 24
38
Oliver Bearman 2
MoneyGram Haas F1-span Haas-Ferrari VF-24 Ferrari 066/10
20
  Kevin Magnussen 1–16
18–24
50 Oliver Bearman 7, 12
27
  Nico Hülkenberg Alle 50 Oliver Bearman 10, 13
50
Oliver Bearman 17, 21
  Stake F1 Team Kick Sauber Kick Sauber-Ferrari C44 Ferrari 066/12
24
Zhou Guanyu Alle 97 Robert Shwartzman 20
77
Valtteri Bottas Alle 97 Robert Shwartzman 15
McLaren F1-span McLaren-Mercedes MCL38 Mercedes-AMG F1 M15
E Performance
4
Lando Norris Alle 29 Patricio O'Ward 20
81
Oscar Piastri Alle 28 Ryō Hirakawa 24
Mercedes AMG Petronas F1-span Mercedes AMG F1 W15 Mercedes-AMG F1 M15
E Performance
44
Lewis Hamilton Alle 12 Kimi Antonelli 20
63
George Russell Alle 12 Kimi Antonelli 16
  Visa Cash App RB Formula One Team RB-Honda RBPT VCARB 01 Honda RBPTH002
3
Daniel Ricciardo 1–18 40 Ayumu Iwasa 4
22
Yuki Tsunoda Alle 40 Ayumu Iwasa 24
30
Liam Lawson 19–24
  Oracle Red Bull Racing Red Bull Racing-Honda RBPT RB20 Honda RBPTH002
1
Max Verstappen Alle 37 Isack Hadjar 24
11
Sergio Pérez Alle 37 Isack Hadjar 12
  Williams Racing Williams-Mercedes FW46 Mercedes
2
Logan Sargeant 1–15 45 Franco Colapinto 12
23
Alexander Albon Alle 46 Luke Browning 24
43
Franco Colapinto 16–24
Bron: FIA

Verandering by spanne in 2024

  • Alfa Romeo het hul vennootskap met Sauber beëindig en Formule Een verlaat terwyl die Sauber-span voorberei om die Audi-fabriekspan in 2026 te word.
  • AlphaTauri is geskeduleer om hermerk te word en gedeeltelik na Milton Keynes in die Verenigde Koninkryk te verskuif te midde van 'n bestuursherstrukturering.
  • Aston Martin het onder 'n gewysigde naam ingeskryf, aangesien Cognizant nie meer hul titelborg is nie.

Veranderinge van renjaers in 2024

Gedurende die seisoen

Uitslae

Grands Prix

Ronde Grand Prix Voorste wegspringplek Vinnigste ronde Wenner
(renjaer)
Wenner
(vervaardiger)
Verslag
1 Bahreinse Grand Prix Max Verstappen Max Verstappen Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
2 Saoedi-Arabiese Grand Prix Max Verstappen Charles Leclerc Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
3 Australiese Grand Prix Max Verstappen Charles Leclerc Carlos Sainz jr. Ferrari Verslag
4 Japannese Grand Prix Max Verstappen Max Verstappen Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
5 Chinese Grand Prix +Naelren *1 Max Verstappen Fernando Alonso Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
6 Miami Grand Prix +Naelren *1 Max Verstappen Oscar Piastri Lando Norris McLaren-Mercedes Verslag
7 Emilia-Romagna Grand Prix Max Verstappen George Russell Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
8 Monaco Grand Prix Charles Leclerc Lewis Hamilton Charles Leclerc Ferrari Verslag
9 Kanadese Grand Prix George Russell Lewis Hamilton Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
10 Spaanse Grand Prix Lando Norris Lando Norris Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
11 Oostenrykse Grand Prix +Naelren *1 Max Verstappen Fernando Alonso George Russell Mercedes AMG Verslag
12 Britse Grand Prix George Russell Carlos Sainz jr. Lewis Hamilton Mercedes AMG Verslag
13 Hongaarse Grand Prix Lando Norris George Russell Oscar Piastri McLaren-Mercedes Verslag
14 Belgiese Grand Prix Charles Leclerc Sergio Pérez Lewis Hamilton Mercedes AMG Verslag
15 Nederlandse Grand Prix Lando Norris Lando Norris Lando Norris McLaren-Mercedes Verslag
16 Italiaanse Grand Prix Lando Norris Lando Norris Charles Leclerc Ferrari Verslag
17 Azerbeidjanse Grand Prix Charles Leclerc Lando Norris Oscar Piastri McLaren-Mercedes Verslag
18 Singapoerse Grand Prix Lando Norris Daniel Ricciardo Lando Norris McLaren-Mercedes Verslag
19 Verenigde State Grand Prix +Naelren *1 Lando Norris Esteban Ocon Charles Leclerc Ferrari Verslag
20 Meksikostad Grand Prix Carlos Sainz jr. Charles Leclerc Carlos Sainz jr. Ferrari Verslag
21 São Paulo Grand Prix +Naelren *2 Lando Norris Max Verstappen Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
22 Las Vegas Grand Prix George Russell Lando Norris George Russell Mercedes AMG Verslag
23 Katarse Grand Prix +Naelren *3 George Russell Lando Norris Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
24 Aboe Dhabi Grand Prix Lando Norris Kevin Magnussen Lando Norris McLaren-Mercedes Verslag

*1 Max Verstappen wen die naelren van die Chinese Grand Prix, die Miami Grand Prix, die Oostenrykse Grand Prix en die Verenigde State Grand Prix.
*2 Lando Norris wen die naelren van die São Paulo Grand Prix.
*3 Oscar Piastri wen die naelren van die Katarse Grand Prix.

Puntestelsel

Punte word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste tien geklassifiseerde renjaers. Een punt vir die vinnigste ronde tydens die Grand Prix word ook toegeken, maar slegs as die bestuurder in die top 10 klaargemaak het. Punte vir die naelren word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste agt geklassifiseerde renjaers. Die punte vir elke wedren word soos volg toegeken:

Plek 1ste 2de 3de 4de 5de 6de 7de 8de 9de 10de V
Grand Prix 25 18 15 12 10 8 6 4 2 1 1
Naelren 8 7 6 5 4 3 2 1

Ranglys van renjaers

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Nie geklassifiseer (NC)
Pers Nie voltooi (DNF)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie weggespring (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Plek Nr. Renjaer Grands Prix Punte

BHR

SAR

AUS

JPN

CHN

MIA

EMI

MON

KAN

SPA

OOS

GBR

HON

BEL

NED

ITA

AZE

SIN

VSA

MXS

SAP

LSV

KAT

ABU
1 1 Max Verstappen 1PV 1P DNFP 1PV 11P 12P 1P 6 1 1 15P 2 5 4 2 6 5 2 13 6 41V 5 81 6 437
2 4 Lando Norris 6 8 3 5 62 1 2 4 2 2PV 320† 3 2P 5 1PV 3PV 4V 1P 34P 2 16P 6V 210V 1P 374
3 16 Charles Leclerc 4 3V 2V 4 44 23 3 1P DNF 5 711 14 4 3P 3 1 2P 5 41 3V 35 4 52 3 356
4 81 Oscar Piastri 8 4 4 8 78 613V 4 2 5 7 22 4 1 2 4 2 1 3 5 8 28 7 13 10 292
5 55 Carlos Sainz jr. 3 WD 1 3 55 55 5 3 DNF 6 53 5V 6 6 5 4 18† 7 22 1P 5DNF 3 46 2 290
6 63 George Russell 5 6 17† 7 86 8 7V 5 3P 4 41 DNFP 8V DSQ 7 7 3 4 56 5 64 1P 34P 5 245
7 44 Lewis Hamilton 7 9 DNF 9 29 6 6 7V 4V 3 64 1 3 1 8 5 9 6 6DNF 4 10 2 612 4 223
8 11 Sergio Pérez 2 2 5 2 33 34 8 DNF DNF 8 87 17 7 7V 6 8 17† 10 7 17 811 10 DNF DNF 152
9 14 Fernando Alonso 9 5 8 6 7V 9 19 11 6 12 18V 8 11 8 10 11 6 8 13 DNF 14 11 7 9 70
10 10 Pierre Gasly 18 DNF 13 16 13 12 16 10 9 9 10 DNS DNF 13 9 15 12 17 12 10 73 DNF 5 7 42
11 27 Nico Hülkenberg 16 10 9 11 10 711 11 DNF 11 11 6 6 13 18 11 17 11 9 88 9 DSQ 8 7DNF 8 41
12 22 Yuki Tsunoda 14 15 7 10 DNF 87 10 8 14 19 14 10 9 16 17 DNF DNF 12 14 DNF 7 9 13 12 30
13 18 Lance Stroll 10 DNF 6 12 15 17 9 14 7 14 13 7 10 11 13 19 19† 14 15 11 DNS 15 DNF 14 24
14 31 Esteban Ocon 17 13 16 15 11 10 14 DNF 10 10 12 16 18 9 15 14 15 13 18V 13 2 17 DNF 23
15 20 Kevin Magnussen 12 12 10 13 16 19 12 DNF 12 17 8 12 15 14 18 10 19† 711 7 WD 12 9 16V 16
16 23 Alexander Albon 15 11 11 DNF 12 18 DNF 9 DNF 18 15 9 14 12 14 9 7 DNF 16 DNF DNS DNF 15 11 12
17 3 Daniel Ricciardo 13 16 12 DNF DNF 415 13 12 8 15 9 13 12 10 12 13 13 18V 12
18 38/50 Oliver Bearman 7 10 12 7
19 43 Franco Colapinto 12 8 11 10 12 DNF 14 DNF DNF 5
20 24 Zhou Guanyu 11 18 15 DNF 14 14 15 16 15 13 17 18 19 DNF 20 18 14 15 19 15 15 13 8 13 4
21 30 Liam Lawson 9 16 9 16 14 17† 4
22 77 Valtteri Bottas 19 17 14 14 DNF 16 18 13 13 16 16 15 16 15 19 16 16 16 17 14 13 18 11 DNF 0
23 2 Logan Sargeant 20 14 WD 17 17 DNF 17 15 DNF 20 19 11 17 17 16 0
24 61 Jack Doohan 15 0
Plek Nr. Renjaer
BHR

SAR

AUS

JPN

CHN

MIA

EMI

MON

KAN

SPA

OOS

GBR

HON

BEL

NED

ITA

AZE

SIN

VSA

MXS

SAP

LSV

KAT

ABU
Punte
Grands Prix

Opmerking:
† — Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Ranglys van vervaardigers

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Nie geklassifiseer (NC)
Pers Nie voltooi (DNF)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie weggespring (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Pos. Vervaardiger Nr. Grands Prix Punte

BHR

SAR

AUS

JPN

CHN

MIA

EMI

MON

KAN

SPA

OOS

GBR

HON

BEL

NED

ITA

AZE

SIN

VSA

MXS

SAP

LSV

KAT

ABU
1 McLaren-Mercedes 4 6 8 3 5 62 1 2 4 2 2PV 320† 3 2P 5 1PV 3PV 4V 1P 34P 2 16P 6V 210V 1P 666
81 8 4 4 8 78 613V 4 2 5 7 22 4 1 2 4 2 1 3 5 8 28 7 13 10
2 Ferrari 16 4 3V 2V 4 44 23 3 1P DNF 5 711 14 4 3P 3 1 2P 5 41 3V 35 4 52 3 652
55 3 WD 1 3 55 55 5 3 DNF 6 53 5V 6 6 5 4 18† 7 22 1P 5DNF 3 46 2
38 7
3 Red Bull Racing-
Honda RBPT
1 1PV 1P DNFP 1PV 11P 12P 1P 6 1 1 15P 2 5 4 2 6 5 2 13 6 41V 5 81 6 589
11 2 2 5 2 33 34 8 DNF DNF 8 87 17 7 7V 6 8 17† 10 7 17 811 10 DNF DNF
4 Mercedes AMG 44 7 9 DNF 9 29 6 6 7V 4V 3 64 1 3 1 8 5 9 6 6DNF 4 10 2 612 4 468
63 5 6 17† 7 86 8 7V 5 3P 4 41 DNFP 8V DSQ 7 7 3 4 56 5 64 1P 34P 5
5 Aston Martin-
Mercedes
14 9 5 8 6 7V 9 19 11 6 12 18V 8 11 8 10 11 6 8 13 DNF 14 11 7 9 94
18 10 DNF 6 12 15 17 9 14 7 14 13 7 10 11 13 19 19† 14 15 11 DNS 15 DNF 14
6 Alpine-Renault 10 18 DNF 13 16 13 12 16 10 9 9 10 DNS DNF 13 9 15 12 17 12 10 73 DNF 5 7 65
31 17 13 16 15 11 10 14 DNF 10 10 12 16 18 9 15 14 15 13 18V 13 2 17 DNF
61 15
7 Haas-Ferrari 20 12 12 10 13 16 19 12 DNF 12 17 8 12 15 14 18 10 19† 711 7 WD 12 9 16V 58
27 16 10 9 11 10 711 11 DNF 11 11 6 6 13 18 11 17 11 9 88 9 DSQ 8 7DNF 8
50 10 12
8 RB-Honda RBPT 3 13 16 12 DNF DNF 415 13 12 8 15 9 13 12 10 12 13 13 18V 44
22 14 15 7 10 DNF 87 10 8 14 19 14 10 9 16 17 DNF DNF 12 14 DNF 7 9 13 12
30 9 16 9 16 14 17†
9 Williams-Mercedes 2 20 14 WD 17 17 DNF 17 15 DNF 20 19 11 17 17 16 17
23 15 11 11 DNF 12 18 DNF 9 DNF 18 15 9 14 12 14 9 7 DNF 16 DNF DNS DNF 15 11
43 12 8 11 10 12 DNF 14 DNF DNF
10 Kick Sauber-Ferrari 24 11 18 15 DNF 14 14 15 16 15 13 17 18 19 DNF 20 18 14 15 19 15 15 13 8 13 4
77 19 17 14 14 DNF 16 18 13 13 16 16 15 16 15 19 16 16 16 17 14 13 18 11 DNF
Pos. Vervaardiger Nr.
BHR

SAR

AUS

JPN

CHN

MIA

EMI

MON

KAN

SPA

OOS

GBR

HON

BEL

NED

ITA

AZE

SIN

VSA

MXS

SAP

LSV

KAT

ABU
Punte
Grands Prix

Opmerking:
† — Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Read next

In 47 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article