| 1527 |
| ◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1522 | 1523 | 1524 | 1525 | 1526 | ◄ 1527 ► | 1528 | 1529 | 1530 | 1531 | 1532 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1527 |
| Gregoriaanse kalender | 1527 |
| Ab urbe condita | 2280 |
| Armeense kalender | 976 ԹՎ |
| Chinese kalender | 4223 – 4224 癸戌 – 甲亥 |
| Ethiopiese kalender | 1519 –1520 |
| Hebreeuse kalender | 5287 – 5288 |
| Hindoekalenders | |
| - Vikram Samvat | 1582 – 1583 |
| - Shaka Samvat | 1449 – 1450 |
| Irannese kalender | 905 –906 |
| Islamitiese kalender | 933 –933 |
Kalenders
Sir Thomas More deur Hans Holbein
Die jaar 1527 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Italië
- 3 Mei – Pous Clemens VII stel 5 nuwe kardinale aan, almal uit Italië.
- 6 Mei – Keiser Karel V se Lutherse troepe plunder Rome en Pous Clemens VII vlug na die Engeleburg.
- 21 November – Voor hy Rome verlaat stel Pous Clemens VII nog 7 nuwe Italiaanse kardinale aan.
- 6 Desember – Pous Clemens VII verlaat die verwoeste Rome.
- 7 Desember- Pous Clemens VII stel Francisco de los Angeles Quiñones, generaal van die Franciskane aan as kardinaal.
- 20 Desember – Pous Clemens VII stel Francesco Comaro senior, 'n patrisiër uit Venesië aan as kardinaal.
- 26 Desember – Giovanni Angelo Medici (later Pous Pius IV) vestig hom in Rome.
Swede
- Gustav I van Swede roep die riksdag saam in f Västerås en daar word besluit om die leer van Luther oor te neem en die besit van die kerk te konfiskeer.
Indië
- Die Slag van Kanwah. Babur verslaan Rana Sanga en Afgane.
Geboortes
- 21 Mei – Filips II van Spanje, heerser van Kastilië († 1598).
- John Dee – Alchemis en astroloog raadgewer van Koningin Elizabeth I van Engeland.
Sterftes
- 21 Junie – Niccolò Machiavelli, Italiaanse historikus en politiese skrywer (* 1469).
