| 1353 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1348 | 1349 | 1350 | 1351 | 1352 | ◄ 1353 ► | 1354 | 1355 | 1356 | 1357 | 1358 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1353 |
| Gregoriaanse kalender | 1353 |
| Ab urbe condita | 2106 |
| Armeense kalender | 802 ԹՎ |
| Chinese kalender | 4049 – 4050 己辰 – 庚巳 |
| Ethiopiese kalender | 1345 –1346 |
| Hebreeuse kalender | 5113 – 5114 |
| Hindoekalenders | |
| - Vikram Samvat | 1408 – 1409 |
| - Shaka Samvat | 1275 – 1276 |
| Irannese kalender | 731 –732 |
| Islamitiese kalender | 754 –754 |
Kalenders
Die verdrag van Bern met Uri, Schwyz en Unterwalden
Die jaar 1353 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 6 Julie – Pous Innocentius VI publiseer die bul “Sollicitudo pastoralis” oor die onwettigheid van die besluite van die konklaaf waartydens hy verkies is.
- Die kanton Bern sluit 'n verdrag met die kantons Uri, Schwyz en Unterwalden en word die agste lid van die Switserse konfederasie.
Geboortes
- Onbekend – Margrethe I, koningin van Denemarke, Noorweë en Swede († 1412)
- Onbekend – Ewdokija van Moskou, groothertogin van Rusland († 1407)
Sterftes
- 27 April – Semjon I van Moskou, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1316)
