| 1164 |
| ◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1159 | 1160 | 1161 | 1162 | 1163 | ◄ 1164 ► | 1165 | 1166 | 1167 | 1168 | 1169 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1164 |
| Gregoriaanse kalender | 1164 |
| Ab urbe condita | 1917 |
| Armeense kalender | 613 ԹՎ |
| Chinese kalender | 3860 – 3861 庚未 – 辛申 |
| Ethiopiese kalender | 1156 –1157 |
| Hebreeuse kalender | 4924 – 4925 |
| Hindoekalenders | |
| - Vikram Samvat | 1219 – 1220 |
| - Shaka Samvat | 1086 – 1087 |
| Irannese kalender | 542 –543 |
| Islamitiese kalender | 559 –559 |
Kalenders
Die jaar 1164 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 12de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
Duitse Ryk
- Aartsbiskop Rainald von Dassel bring die sterflike oorskot van die Heilige Drie Konings vanuit Milaan na Keulen.
Bisantium
- Bertha von Sulzbach uit Beiere raak verloof aan die Bisantynse kroonprins Manuel I Komnenos en staan later bekend as keiserin Irene.
Sirië
- Imad ad-Din Zengi, die veroweraar van Edessa word deur sy eie Mamelukke gedood tydens die beleëring van Qalat Jabar.