Contents
Gebeure Geboortes Sterftes Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Back to top
Geboortes
1734 – Asada Goryu , Japannese sterrekundige († 1799 ).
1878 – Karel van de Woestijne , Vlaamse skrywer en digter († 1929 ).
1892 – Arthur Honegger , Switserse komponis († 1955 ).
1898 – Attie van Heerden , Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet en rugbyspeler († 1965 ).
1929 – Alice Hirson , Amerikaanse aktrise († 2025 ).
1931 – Raymond Ackerman , Suid-Afrikaanse kleinhandelmagnaat († 2023 ).
1933 – Allister Sparks , Suid-Afrikaanse koerantman († 2016 ).
1936 – Sepp Blatter , agste president van die FIFA -wêreldsokkerbond .
1940 – Chuck Norris , Amerikaanse akteur († 2026 ).
1945 – H.O. de Villiers , Springbokheelagter in 1967 († 2022 ).
1946 – Peter Temple , Australies-Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer († 2018 ).
1951 – Max du Preez , Suid-Afrikaanse koerantman en politieke ontleder.
1952 – Morgan Tsvangirai , Zimbabwiese politikus († 2018).
1957 – Osama bin Laden , Arabiese terroris en stigter van Al-Kaïda († 2011).
1958 – Sharon Stone , Amerikaanse aktrise.
1964 – Prins Edward , Britse koninklike, jongste seun van koningin Elizabeth en prins Philip .
1973 – Nick Bostrom , Sweeds/Britse filosoof.
1974 – Gayton McKenzie , Suid-Afrikaanse politikus en president van die Patriotic Alliance .
1984 – Olivia Wilde , Amerikaanse aktrise.
1984 – Ruan Pienaar , Suid-Afrikaanse rugbyspeler en Springbokskrumskakel .
1994 – Bad Bunny , Puerto Ricaanse kletsrymer, sanger, platevervaardiger en professionele stoeier
Sterftes
483 – Pous Simplicius , 47ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
1807 – Jean Thurel , Franse soldaat (*1698 ).
1887 – Jan Bantjes , 'n Voortrekker (* 1817 ).
1937 – Jewgeni Zamjatin , Russiese skrywer. (* 1884 ).
1946 – Karl Haushofer , akademikus, populariseer geopolitiek in Duitsland (* 1869 ).
1974 – Quinto Maganini , Amerikaanse komponis en musiekpedagoog (* 1897 ).
1988 – William Wordsworth , Britse komponis en familie van die bekende Engelse digter William Wordsworth (* 1908 ).
1998 – Lloyd Bridges , Amerikaanse akteur (* 1913 ).
2023 – Stephanie Kemp , Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis (* 1941 ).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Feesdag van Pous Simplicius in die Rooms-Katolieke Kerk.
Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article